BALLON DEKOR

Ons doen verskillende tipes ballon dekor, loer hier vir verdere inligting…

PARTYTJIE BOKSIES

Ons maak ook nou ‘n partytjie boks op vir jou volgens jou tema.

Vanaf R45 per “pack” kry jy ‘n versierde tema boksie, sappie, chippie en kit kat. Meer opsies beskikbaar, vra my nou sommer op whatsapp 0713620021.

ANDER DINGE

Ons kan allerhande dinge vir jou doen… soos geskenk pakkies, stickers, welkom borde, milestone borde ens. Moenie bang wees nie… vra my gerus!